Monday, 7 September 2015

Kaas-botterbroodjies in 20 minute




Kaas-botterbroodjies in 20 minute
Bestanddele
1 eier
 Halwe koppie olie
 1 koppie melk
 2 koppies bruismeel
 1 koppie gerasperde beleë cheddar kaas
 1 teelepel bakpoeier
 Halwe teelepel rooipeper
 1 teelepel sout
Metode
 Meng al die bestanddele goed en bak vir 20 minute teen 200 grade.

No comments:

Post a Comment