Wednesday, 30 September 2015

Jellie beetslaai




Jellie beetslaai:
laat stol in vormpies of een bak
370ml water
45ml asyn
4 naeltjies...
1ml sout
1kop gaar beet gerasper

1middelslag ui fyn gekap of gerasper
1pk suurlemoenjelly
1.verhit in pot die asyn,water,sout,naeltjies en water
2.verwuder naeltjies en roer jelly by tot als gesmelt is
3.gooi in n vorm of vormpies wat met kou water uitgespoel is
4.laat stol haal uit vorms en dien op
dit lyk mooi op n slaaiblaar vir voorgereg ook

No comments:

Post a Comment