Sunday 6 September 2015

"Africa Burn" slaai




"Africa Burn" slaai

 

 
 
Bestanddele
1 blikkie cannelini bone
1 blikkie kekerertjies
1 blikkie botterbone
rooi en geel soetrissie, gemarineer
1 rooi ui, gekap
400g salami, gesny
halwe koppie slaaisous of olyfolie
sout en peper na smaak
2 eetlepel balsamiese asyn
roketblare

Metode
Dreineer al die blikkies bone.
Voeg alles saam.