Tuesday 22 September 2015

3 BESTANDELE AARBEI KAASKOEK





3 BESTANDELE AARBEI KAASKOEK
3 x 250ml Roomkaas/ Maaskaas
1 x 80gr aarbei Jellie
125ml Kookwater
KORS:
Vingerkoekies
METODE:
Meng kookwater met jellie, Laat afkoel.
Roer roomkaas by totdat alle klonte opgelos het.
Gooi bo op jou vingerkoekies wat jy in die bak geplaas het.
Pak weer ‘n laag koekies  en laat in yskas om te stol.
Jy kan ook vars stukkies aarbeie in die roomkaas mengsel  inmeng,
Jy kan selfs tussen die lae aarbeie pak.
Versier met vars aarbeie, room en sjokolade snysels.