Wednesday 12 August 2015

Hoenderfritatta




Helene se hoenderfritatta

 

 

Bestanddele
500 g hoender, gemaal
3 wiele fetakaas, gekrummel
8 eiers, geklits
handvol rosatamaties, gekap

handvol vars basiliekruid
1 koppie room
swartpeper
1 teelepel knoffelspeserye

Metode
Meng alles saam.
Smeer 'n muffinpan en giet die mengsel in die holtes.
Bak teen 180 grade vir 30 minute.
Bedien met slaai.