Wednesday, 5 August 2015

Die Bloukamer se pepersous




Die Bloukamer se pepersous

Bestanddele

1 eetlepel botter
¼ eetlepel swartpeper
¼ eetlepel Maggi Fondor-poeier
6 druppels brandewyn
½ koppie room
Metode
Smelt botter in 'n pan saam met die peper en Fondor-poeier.
Voeg die brandewyn by, en steek dit aan die brand.
Voeg die room by.
Meng goed.

No comments:

Post a Comment