Tuesday 28 July 2015

MIELIE & PEPPADEW BROODJIES




MIELIE & PEPPADEW BROODJIES
Koop 'n sak winkeldeeg
Rol die deeg uit op 'n meelbestrooide oppervlak.
Bo-op die deeg gooi mielies , peppawes, swart peper , kaas ens....
Rol die deeg op en sny in sirkels.
Smeer die individuele wielietjies met bietjie olyfolie.

Bak in 'n oond van 180 vir so 30minute tot mooi goudbruin.
Bedien saam mielie en soetrissie sous.