Friday 31 July 2015

GESONDHEIDSBESKUIT (EDDIE SMIT)




GESONDHEIDSBESKUIT (EDDIE SMIT)

500 g Magarien(of bietjie minder)

375ml sagte bruinsuiker
2 Pk X 500g bruismeel
15 ml bakpoeier
2 ml sout
750 ml All Bran Vlokkies
500ml semels

200 ml sonneblomsaad
125ml pitlose rosyntjies
500ml karringmelk
2 eiers

Stel oond op 180 grade
Smelt magarien en suiker saam. (Groot kastrol)
Sif bruismeel, sout, bakpoeier saam in groot skottel.
Voeg All Bran, semels, sonneblomsaad en rosyne by.
Meng alles saam en vryf dan die gesmelte botter en suiker met vingers in droee bestandele in.
Klits karringmelk en eiers en voeg by bestandele en meng goed.
Skep in gesmeerde panne en druk geluk met spaan

Sny en plaas in oond.
Bak 45-60 min
Laat afkoel breek en drooguit.