Monday 8 June 2015

PYNAPPELHOENDER




PYNAPPELHOENDER
Oond 180 C.
Rol 8 na 10 hoenderstukke in hoender of sampioen soppoeier en pak onder in oondbak.
Meng die volgende sous en gooi bo-oor:
1 blikkie pynappel stukke met sous...
2 E suiker
3 E asyn
1 klein ui , fyn gekap
2 E blatjang
2 E soet chilliesous.(sweet chilli sauce)
Bak vir 2 ure, bedek met tinfoelie of deksel
Haal foelie af en bak tot bruin en taai.