Monday 25 May 2015

Veerligte Indiese Pofbrood




Veerligte Indiese Pofbrood
Baie lekker saam met Kerrie geregte
750ml Koekmeel
15ml Bakpoeier...
Knippie sout
30ml Botter

1eier geklits
250ml warm melk
Olie vir diepbraai
Sif meel en bakpoeier saam. Voeg sout en botter by en vryf in tot mengsel soos broodkrummels lyk. Voeg eier en warm melk by en meng tot n sagte deeg. As die deeg te klewerig is voeg nog bietjie meel by. Rol deeg uit op n meelbestrooide oppervlak in n 5mm dik vierkant. Sny deeg in vierkante en diepbraai dit vir so 2min. tot opgepof en goudbruin.