Elzet Vd Merwe Swart
Vinnige Vetkoek balletjies.
500ml Koek meelblom
15 ml Bakpoeier
200 ml Suiker ...
5ml Sout
250 louwarm melk
5ml Asyn Kook olie vir diepbraai
500ml Koek meelblom
15 ml Bakpoeier
200 ml Suiker ...
5ml Sout
250 louwarm melk
5ml Asyn Kook olie vir diepbraai
Sif al die droë bestandele saam. Gooi die louwarm melk by en Asyn en meng deeglik! Verhit die Kookolie en skep klein bietjies in mediumwarm olie en bak tot ligbruin.
Laat afkoel en geniet!
Laat afkoel en geniet!