Friday 17 April 2015

HAMBURGER FRIKKADELLE



HAMBURGER FRIKKADELLE

1 blikkie uie en tamatie smoor
1 kg maalvleis
1 groot eier
Sout en peper
Knoffel
Tiemie
2 eetlepels HP sauce of Mrs Balls Chutney

Meng die lot, bedek met koekmeel (sit 'n bietjie meel in 'n bakkie en rol die patties/frikkadelle in die meel) en braai

Ek gebruik dit as hamburgers en frikadelle. Dit vries maklik en kan maklik

verhit word in die mikrogolfoond