Monday 9 February 2015

Tunatert met skyfies




Tunatert met skyfies
4 blikkies tuna in water, gedreineer
2 groot pakke sout en asyn skyfies
4 eiers, geklits...
4 snye brood, korsies afgesny
1 koppie cheddarkaas, gerasper

Maak tuna fyn en meng met die skyfies.
Doop die brood in die eier.
Plaas die brood in 'n oondbak.
Meng die res van die eiers in die tunamengsel in.
Plaas die tuna bo-op die brood.
Strooi die kaas oor.
Bak teen 180 grade totdat kaas bruin word.