Witsous bêre mengsel.....spaar baie tyd...my noodhulp na n baie lang dag....
Bêre mengsel:
500g Melkpoeier
300g Koekmeel
500g Rama of stork bake of egte botter
Metode:
1. Sif alle droeë bestanddele 3 keer saam, om seker te maak alle dele is eweredig versprei.
2. Vryf gerasperde botter in by meelmengsel en vryf met vingerpunte in totdat dit soos fyn broodkrummels lyk.
3. Kan gevries word tot 'n jaar en in yskas in lugdigte houer vir 6 maande .
Gebruiksaanwysings:
Plaas koue water en witsous mengsel in kastrol en klits oor matige hitte met ballonklitser totdat sous genoegsaam verdik het. Voeg geurmiddels en kaas by.
Dun witsous:
250 ml koue water op 100 ml mengsel
Matige witsous:
200 ml koue water op 150 ml mengsel
Dik witsous:
150ml koue water op 200 ml mengsel