Joan Schubert
Lekker Grootmaat sponskoek veral vir Koekverkopings, partytjies ens.
Ek het grootgeword met hierdie koek, genaamd "Groot Geel Koek" (weet nie hoekom juis geel nie) Lekker met enige tipe versiersel. Vra maar gerus - ek het hierdie resep al vir alles gebruik - tot die bekende Appelkoek wat daai soet karamel sous oor kry.
GROOT GEEL KOEK
8 x 250ml Bruismeel
2,5 ml Sout...
250g Margarien of Botter
4 x 250ml Suiker
3 x 250ml Vloeistof bv: 1 k Water + 1 k Sap(Onversoet) + 1 k Melk
6 Groot Eiers
15ml Geursel: Vanielje, Suurlemoen, Amandel ens
Maak so...
Sif Meel en Sout saam
Verroom Botter & Suiker, Voeg eiers 1 vir 1 by
Vou meel beurtelings met vloeistof by die eiermengsel - meng goed
Voeg Geursel by.

Bak 40 min @ 180ºC in Kolwyntjie, Oondpan of 4 x Ronde koekpanne
Variasie 1: Lamingtons:
Stroop
4 x 250ml Suiker
500ml Water
50ml Kakao
Sout
12,5ml Margarien
7,5ml Vanielje
Verhit al die bestandele, behalwe die geursel oor matige hitte
Roer tot suiker opgelos is
Verhoog hitte en bring tot kookpunt, kook 5 min, haal van stoof af
Doop blokkies Geelkoek (5cm x 5cm)in warm stroop en rol in klapper,
Sit op Draadrak
Variasie 2: Marmerkoek
Moenie Vanielje Geursel byvoeg nie,
Deel Deeg in 2
Voeg by 1ste Helfte 10 ml Amandel of Suurlemoen geursel by
Voeg by 2de Helfte 125ml Kakoa, gemeng met bietjie warm water - tot
gladde pasta
Bak in Broodpannetjies en versier soos verkies