Tuesday 30 September 2014

MEULETJIEKOEKIES




Antoinette Welman

MEULETJIEKOEKIES
My eie resep en gebak

9 koppies koekmeel
9 teelepels bakpoeier
3 koppies suiker
500 gram margarien
4 eiers
1/4 teelepel sout

METODE
Stel oond op 180•C,bespuit panne goed
Meng margarien en suiker goed saam
Klits die eiers een vir een by en meng baie goed
Gooi alle ander bestanddele by en maak n stywe deeg
Sit deeg in yskas vir 10 minute voordat jy begin met meuletjie of koekiedrukkker vormpies maak
Bak vir 10-12 minute of tot ligbruin van kleur J
y kan die koekies opmekaar plak met karamel kondensmelk of met versiersuiker soos jy wil