Wednesday 11 June 2014

Dinausor Partytjie

Idees vir Dinausor Partytjie vir seun of dogters
 
Uitnodiging
 

 
Verjaardagkoek en cupcake idee
 




 
'n Foto hoekie

 
Idees vir tafel versiering



 
Dinosaur stert vir elke kind, dit maak om die kind se middle vas

 
"n area waar daar na fossiele, beendere ens gesoek kan word, gebruik speelgoed ens

 
Toilet rolletjie word ingespan as verkyker

 
Tafel versierings

 
Plek matjie kan as versiering gebruik word en na die tyd vir elke gas gegee word

 
Gebruik 'n glasbak sit klippies, sand, plantjies en speelgoed in, kan na die tyd in die verjaarsdag kind se kamer gesit word

 
Marble Eggs as dien as versiering asook ge-eet word

 
Maak Marble Eiers, wat dien as versiering maar ook ge-eet kan word.

Kook eiers tot hard, kraak eiers – sit in
plastieksakkie, gooi koekkleursel oor en vryf oor die eiers, los vir ‘n rukkie,
spoel af onder lopende water en dop af.
 
 
Druk broodjies uit met drukkers (Crazy Store het die drukkers verkoop)


 
Kos Idees




 
Voor jy die koekies bak druk spore in met een van jou kind se speel goed Dinosaur

Met hierdie resep kan jy met min moeite die koekblikke vol kry. Dit is n resep wat basies is en jy voeg net elke keer n paar bestanddele by om n ander soort koekie te bak
Basiese koekies
250 gram margarine...
125 ml witsuiker
125 ml geelsuiker (ligte bruinsuiker)
1 ekstra groot eier
5 ml vanillageursel
500ml koekmeel
3 teelepels bakpoeier
4 teelepels koeksoda
knippie sout
Voorverhit die oond tot 180 C
Smeer n paar bakplate
Verroom die botter en wit en geelsuiker
saam tot romerig. Voeg die eier asook die vanilla by en klits goed.
Sif die droe bestanddele saam en voeg by die bottermengsel. Meng goed.
Rol in okkerneutgrootte bolletjies en plaas ver uitmekaar op bakplate.
Doop n vurk in koekmeel en druk die bolletjies platter.
Bak sowat 15-20 minute lank of tot gaar.Laat effens afkoel op bakplaat en pak dan op afkoelrakkie om heeltemal koud te word.


 
Geskenkie Idees vir die gaste



 
Tans is hierdie uitstalling hier, dalk kan dit deel wees van jou partytjie