Wednesday 28 May 2014

Vinnige 7 lae slaai



7 Lae Slaai
Hierdie resep hoef nie 'n dag voor die tyd gemaak te word nie.
Jy benodig:...
1 Gekapte blaarslaai
Pak gevriesde ertjies (1kg)
4 gekookte eiers

1 Blikkie pitmielies (gedreineer)
1 bottel mayonaise
Gebraaide spek (net so bietjie vir garnering bo-op)
In 'n mooi glasbak, begin deur die blaarslaai onder te pak, dan die ertjies en mielies, gooi/smeer mayonaise oor
Sny 2 eiers dun skywe en plaas op mayonasie.
Herhaal bg lae en eindig af met die eiers en sprinkel die spek stukkies bo-oor vir garnering en bietjie gekapte pietersielie of spruituie.
Ggooi so bietjie sout en peper oor die slaai soos dit gemaak word, maar nie baie nie.

(Resep en foto het 'n friendin op fb gekry)