Friday 16 May 2014

Snoektertjies




Mika Jacobs
Snoektertjies
Bestanddele
Vir die tertdoppies
3 / 4 koppie koekmeel
1 koppie gerasperde kaas ...
100 gram botter
1 eier
Vir die vulsel
1 / 2, houer van 250 gram gladde maaskaas
1 / 2 koppie room
2 eiers
200 gram snoek, grate verwyder én gevlok
Metode
Meng alles vir tertdoppies saam, in 'n voedselverwerker of met die hande, vorm' n lekker stywe deeg, draai toe in kleefplastiek, los in yskas vir een uur
Rol uit op meel bestrooide oppervlak, vorm met glas ronde degie om in muffin pan te pas
Meng alles vir die vulsel en skep in muffin holtes,
Bak só halfuur by 200 grade
Kan óók een groot tert maak
Resep van skoonma...