Tuesday 27 May 2014

sherbet




2 koppies versiersuiker 2½ teelepels wynsteensuur 2½ teelepels koeksoda Sif ‘n hele paar keer saam. Vir versiering kan jy kleurstrooisels (hundreds&thousands) bygooi.