Thursday 29 May 2014

Brandweer Partytjie Idee

 
Uitnodiging vir elke gas

 
Verjaardag man trek soos 'n brandweer man aan, kyk by winkels wat speelgoed verkoop hulle het gewoonlik sulke uitrustings

Maak vir elke gas 'n "badge"

 
Gee vir elke kind 'n helmet wat hy kan huistoe neem



 
Verjaardagkoek idees




 
Idees om die tafels mee te versier

 
Iets om die kinders mee besig te hou.  Laat die kinders 'n toring bou met die glassie die een van die hoogste is wen 'n prys

 
Gaan besoek die brandweer (maak net vooraf met hulle 'n reeling), neem sommer 'n lekker koek vir die manne saam om dankie te sê

 
Watter kind sal nie daarvan hou om 'n foto met hom/haar by die brandweerwa te hê nie

 
Maak vir elke kind sy eie brandweerwa

 
Waterbomme, lekker idee vir die somer, maak net seker die kinders het nog droë klere

 
Die een wat die ligte die naaste reg plak wen 'n klein geskenkie



 
Geskenkie idees, die laaste een is 'n koekie drukker, dan kan die mammas vir hulle kinders na die tyd weer lekker koekies bak en altyd aan die lekker partytjie dink