Thursday 22 May 2014

Bobotie pasteie




Charlene du Plessis-Snyman
Bobotie pasteie
30 ml olie
2 uie gekap

2 knoffelhuisies gekap
3 cm vars gemmer gerasper
15 ml sterk kerrie poeier
10 ml borrie
30 ml appelkooskonfyt


Sout na smaak
15 ml vrugteblatjang
1 kg beesmaalvleis
2 snye bruinbrood grof gebreek
250 ml volroommelk
1 x 400 g puff pastry