Wednesday 30 April 2014

TUISGEMAAKTE GLUTENVRYE MEEL




TUISGEMAAKTE GLUTENVRYE MEEL

LEWER 350 GRAM MEEL

125 ml aartappelstysel...
1 ml sout
240 ml rysmeel
250 ml tapioka meel

METODE
Sif al die bestanddele 3 keer saam om dit goed te meng
Bere in 'n lugdigte houers
Gluten in gebak
Wanneer gewone koek of broodmeel met water gemeng word,swel die stysel en gluten en die beslag word dik
Gebak wat jy met glutenvryr meel gemaak is,meer loperigas waaraan jy dalk gewoond is