Shaleen Surtie Richards se Worsiepasta
1 pak 'smoked bacon grillers', dik gesny
1 pak 'country herb sausages', dik gesny
2 eetlepels olyfolie...
1 groot ui, opgesny
2 knoffelhuisies, fyngedruk
1 eetlepel olie
250ml rooiwyn
500ml tamatie puree
1 takkie roosmaryn
2 salie blare, vars
1 lourierblaar
1 eetlepel suiker
Seesout en growwe swartpeper

Bedien met gekookte farfelle/pasta strikke
En parmesaankaas
Metode
1. Verhit die 2 eetlepels olyfolie in ‘n medium pot en kook die ui en knoffel tot sag
2. Smelt die botter en olie in ‘n pan en braai die worsies tot goudbruin.
3. Voeg die wyn by die uie en knoffel, laat dit weer kook en prut totdat die meeste van die wyn verdamp het.
4.Voeg die pasta, worsies, kruie en suiker by. Laat dit kook en prut vir omtrent so 30 minute of tot effens dik
5. Geur na smaak en garneer met parmesaan snysels bo-oor.