Tuesday 1 April 2014

Ooievaarstee met 'n Bytjie tema

 
Blomme idee vir die tafel

 
Dek 'n tafel in swart, wit en geel

 
Tafel versierring

 
Gebruik babafoto's van die paartjie wat kan deel as versierring op die tafel

 
Idee met die servet, strooitjie en vurkie

 
'n Tafel is keurig gedenk in ligte geel
 

 
'n Geskenk idee vir die gaste, 'n heuning-doopstokkie

 
Koop vir die toekomstige baba 'n pakkie wat pas by die tema

 
Versier cupcakes om by die tema te pas



Versierring idee