Tuesday 25 March 2014

Jean se Ingelegde rissies




Jean se Ingelegde rissies
Bestanddele
1 koppie suiker...
1 koppie witasyn
1 koppie water
2 hande vol rissies

Metode
Plaas suiker, asyn en water in kastrol.
Bring tot by kookpunt.
Voeg die rissies by - dit moet bedek word met die vloeistof.
Prut vir 10 minute.
Haal af en skep in gesteriliseerde bottels..
Jy kan 'n heel knoffelhuisie in die bottel sit vir ekstra smaak.