Thursday 20 February 2014

Troeteldier yslollies



Troeteldier yslollies

Op Pasella het hulle die lollies gemaak

Resep:

2 liter roomys bak
houtlepel
2 wortels, geskil en gekap*
1 koppie hondebeskuitjies (jou hondjie se gunsteling happie)
750ml Hoenderaftreksel/water

*Wortels kan vervang word met appel

Metode:
Vul bak met lae sout inhoud, hoender aftreksel/water
Maak `n gat in die plastiek deksel vir die skep kant van die houtlepel om deur te pas
Plaas die houtlepel deur die deksel, plaas deksel met houtlepel in op die bak en vries.
Wanneer die mengsel hard gevries is, haal die deksel af en skud die yslollie uit.
Plaas dit met die houtlepel kant binne in die grond.