Tuesday 14 January 2014

Sous vir hot dogs




Anneke Kruger

...soos ons dit maak is n bottel 750ml tamatie sous,375ml chutney, 250g margarien, en 375ml vloeibare mosterd gooi als in pot op stadige hitte en roer tot botter gesmelt is! Dis soos dit altyd by Laerskool vooruitsig verkopings. Gemaak is! Dink jy sal dit ook onthou as die lekkerste hotdogs in die wereld!

As dit dalk bietjie "suur" is kan julle bietjie appelkooskonfyt bygooi (na smaak)!