Tuesday 14 January 2014

MIKROGOLF PAPTERT:




Lourens de Lange
MIKROGOLF PAPTERT:

2 koppies Iwiza meel
2 koppies melk
2 koppies water...
1 eetlepel margarien
3 eiers
1 blik creamed sweetcorn
1 koppie gerasperde kaas
sout

Gooi eerste 4 bestandele bymekaar in mikrogolf bak, bedek en sit in mikrogolfoond vir 15 minute (roer elke 5 minute met vurk)
Klits die eiers. gooi dan biietjie van die warm pap by die eiers en meng, gooi dan mengel in pap + sweetcorn + kaas + sout
Mikrogolf vir 20 minute (roer 2 keer gedurende gaarmaaktyd]