Tuesday 14 January 2014

Broodklei



Adri De Villiers
Wow, my probeer slag en danksy Babette het di rosie koors en broodklei resep ons almal gebyt.
 
Engele Vir Hulp Empangeni
 
Ja daai broodklei is verslawend ek het ook laas jaar gemaak by my klei het ek vetkryt in gerasper sjoe en het dit mooi uit gekom!
 
Adri De Villiers Anne-lise Burger
 
ek het een sny brood gevat, 3 druppels water en 1 druppel dishwashing liquid, 1 eetlepel wood glue en net baie geknie en geknie. Engele Vir Hulp Empangeni dit is nou ook 'n lekker idee. Gaan dit defnitief ook prober.
 
Adri De Villiers
 
Ek het bruin brood gevat. Jy kan dit blykbaar bak maar ek wil kyk hoe werk dit met wind droog eers.
 
Naomi le Roux
 
Witbrood werk beter.
 
Engele Vir Hulp Empangeni
 
2 snye wit brood 1 eetlepel houtlym 1 teelepel hande room sny die korsies af gebruik net die binneste meng als saam knie goed maak jou rosies of mosaic teeltjies dit vat 48 uur om droog te word moenie bak nie verf of kryte
 
Engele Vir Hulp Empangeni
 
Jy kan ook koek kleursel by jou klei inmeng net n paar druppels of glitter sal ook mooi lyk.