Friday, 1 November 2013

Yshouer Bakkies




Op die blad wa ook al die mooiste idees wat jy kon gebruik om jou juweliersware bymekaar te hou, maar elke keer het ek gesien dat die kleiner oorringe net nie 'n gaatjie het nie, kyk nou die oulike idee, 'n ysbakkie kan daarvoor ingespan word

Geskenkie vir die gaste




'n Oulike idee om jou tafel te versier en aan die einde van die aand kan elke gas die plantjie saam neem huistoe en dit daar gaan plant. 

SUURLEMOEN YSKASTERT




SUURLEMOEN YSKASTERT

1 blikkie kondensmelk
1 koppie suurlemoensap
1 pakkie tennisbeskuitjies.

Sente en Albasters om goggas uit jou huis te hou



Wynand Myburgh

ek het vir admin gevra om inligting in file stoor. kry die ziplock wat kan vloeistof hanteer of enige sakkie wat kan vloeistof hanteer. dan maak dit water vol maar nie te vol nie en gooi 6 tot 8 5 sente daar in en maak toe en sit op die venster bank of hang dit op diefwering venster waar lig vang. die brommer en vliee sal hul g@t weg vlieg. ons suid afrika het nie pennies nie so ek het die prent en

Dianne se flopvrye Fudge

Dianne Ten Haaf

...probeer gerus die resep: ek sukkel al my lewe lank om fudge reg te kry tot ek die resep gekry het.

Al trick van die fudge is, dit moet net in EEN rigting geroer word!:

1 Blik kondensmelk, 125g Botter, 2 Koppies Versiersuiker gooi als in mikro bak MOENIE roer nie.

Sit op hoog vir 3 min en roer goed in EEN rigting, sit weer in op 3.5min op hoog en roer weer goed in EEN rigting.

Blindevinke




Blindevinke

Plaas 6 biefstukskywe op ’n plank en kap liggies met ’n hamer; sprinkel sout en varsgemaalde swartpeper oor. Geur 60 g meel met 5 ml geursout - plaas eenkant.


Pot Roast




Pot Roast

1kg silverside or topside of beef, with no added fat (see tip, below)
2 tbsp olive oil
8 young carrots, tops trimmed (but leave a little, if you like)
1 celery stick, finely chopped
200ml white wine
600ml rich beef stock

2-ingredient pizza dough recipe




2-ingredient pizza dough recipe

This fast and easy pizza dough is perfect for when you don't have time to wait for dough to prove or to play around with yeast....

Ingredients:

· 1 cup self raising flour

· 1 cup of Greek or natural yoghurt

Perskehoender

Elize van Vuuren

Perskehoender: 1,5 kg hoenderstukke; sout & peper; kookolie; 1 blik (410g) perskeskyfies; 250ml lemoensap; 125ml appelsap; 25ml bruin suiker; 2ml mosterdpoeier; 2ml fyn gemmer; 1 groot ui gekap.

Geur hoender met sout & peper en braai tot goudbruin in warm olie.

Thursday, 31 October 2013

Uie op Sosaties

Anita Nel
moenie rou uie by sosatie vleis voeg en die sous nie, veral as jou resep se dit moet week vir 48 uur plus nie, rou uie maak die sous suur, kook uie net 'n bietjie en voeg dan by en los dan die verlangde tyd. my resep se van 48 uur na meer en hoe langer hoe lekkerder, hoop dit kan help

BACON CHEESE POTATOES

SLOW COOKER BACON CHEESE POTATOES: [By: Six sisters stuff]Ingredients:
250gr bacon, diced (you can cook it first if you like, but you don't have to)
2 medium onions, thinly sliced
4 medium potatoes, cut into large cubes
1 cup cheddar cheese, shredded
salt and pepper
2 Tablespoons butter

TAMATIEBREDIE

TAMATIEBREDIE IN PRUTPOT:125 ml water
2,5 ml bruinasyn
5 ml droë pietersielie
2,5 ml sout
820 gr tamatie-en uie-smoor (2 x 410gr blikke)
15 ml bisto
60 ml blatjang
15 ml bruinsuiker
6 middelslag aartappels, in kwarte gesny

MOEITEVRYE MACARONI & KAAS

MOEITEVRYE MACARONI & KAAS: (Isabel Swart)
Daar’s géén ander kookmetode wat so min moeite met sulke goeie resultate beloon nie. Dit neem vyf minute om als bymekaar te gooi en jy’t die hele Saterdagoggend vir jouself; die prutpot doen die werk!

Genoeg vir 4 tot 6 mense

Jy benodig:
4 koppies (1 liter) melk
2 eiers
1 t (5 ml) sout
1 t (5 ml) mosterdpoeier (of vervang mosterd en sout met 2 hoender-ekstrakblokkies)

BESTE-ESTE TJOKLITKOEK

BESTE-ESTE TJOKLITKOEK - prutpot /oond (Soretha Botha)
Hierdie donker, ryk, klam koek is PURE VERLEIDING. Beslis nie goedkoop of gesond nie, maar GEWAARBORG om selfs die hardste hart te laat vermurwe! Boonop is dit PERFEK vir die prutpot - jy skep dit sommer so uit die bak uit.


Beslag:
1 kop koekmeelblom
1 kop suiker
knippie sout
2 t bakpoeier (+ 1/2 t by eierwit)
4 eiers, geskei
1/2 kop kakao
1/2 kop kookwater
1/2 kop kookolie
1 t vanillageursel

VRUGTEKOEKPOEDING

VRUGTEKOEKPOEDING: [Marine Prins]
Net die ding vir dié wat van vrugtekoek hou, maar opsien teen die gedoente om dit te bak!


SOUS:

1 kop bruinsuiker, 2 koppies kookwater, 125gm Margarien, 1 teelepel vanilla geursel, 1 teelepel fyn pypkaneel. 2 eetlepels brandewyn.
Laat kook hierdie bestanddele vir jou sous in Prutpot solank jy die deeg aan maak.

LAMSKENKELS

LAMSKENKELS HEEL IN DIE PRUTPOT:

3 heel lamskenkels
10 ml olyfolie
20 ml Balsamiese asyn
vars roosmaryn
knoffel na smaak, heel of fyngemaak
3 groot rooiuie afgeskil en in kwarte gesny
1 blik heel tamaties (of tamatie en uie smoor)
sout en peper na smaak

POTGEBRAAIDE BEESVLEIS

POTGEBRAAIDE BEESVLEIS IN DIE PRUTPOT:

Bestanddele:

 1.5 kg stuk beesvleis (geskik vir potbraai) (vet verwyder),
'n bietjie rooiwyn,
 'n 400g blik tamatiestukke - gebruik die beste kwaliteit wat jy kan kry;
3 knoffelhuisies, fyngesny;
'n bossie vars kruie (roosmaryn, tiemie of basiliekruid is lekker),
 knippie suiker,
 sout en varsgemaalde peper na smaak.

Vinnige metode:
Smeer die pot met 'n bietjie olyfolie (dit maak die skoonmaak makliker). Plaas die knoffel, kruie en suiker in die pot. Sit die stuk vleis bo-op en giet die wyn en tamatie bo-oor.
(As jy meer tyd het: Verbruin eers die vleis aan alle kante in 'n bietjie olyfolie in 'n swaarbodem-kastrol op die stoof. Sit die vleis in die prutpot. Giet die wyn in die kastrol en laat opkook. Roer om al die lekker bruin aanpaksels op die bodem op te los. Giet die warm wyn oor die vleis.)
Kook op "LOW" vir sowat 8 tot 10 uur; draai die vleis een of twee keer om gedurende die kookproses. 'n Halfuur voor die vleis bedien word, verwyder dit, sny in dun skywe en plaas terug in die sous. Proe die sous en voeg sout en peper na smaak by. Bedien met pasta, rys, kapokaartappels of brood.
Hierdie is 'n goeie basiese resep. Varieer dit deur verskillende kruie te gebruik. Groente kan ook bygevoeg word - plaas dit op die bodem van die pot saam met die kruie en knoffel. Omdat die temperatuur so laag is, bly die vitamines in die groente behoue en die groente kook nie te pap nie.
Die groot geheim van prutpot-kookkuns is lekker sterk geurmiddels, anders is alles geneig om waterig en smaakloos te wees.

PRUTPOT / SLOW COOKER WENKE

PRUTPOT WENKE: 

Kry só die beste uit jou prutpot-geregte:
Moenie gevriesde vleis gebruik nie. Ontvries altyd vleis en hoender voordat jy dit in die prutpot sit.
• Gebruik kleiner stukke. Sny heel hoenders en groot stukke vleis in kleiner stukke om seker te maak dit word heeltemal gaar.
• Pak jou bestanddele in lae. Groente moet op die bodem en teen die kante van die pot gepak word en die vleis dan bo-op.
• Maak die prutpot minstens halfpad vol en nie meer as driekwart vol nie.
• Hou die deksel op. Elke keer as jy die deksel oplig, word die kooktyd met tussen 15 en 25 minute verleng.

Lemoenbeskuit


Vinnige Worsrolletjies


'Roast Chicken' vir die 'Slow Cooker'

'Roast Chicken' vir die 'Slow Cooker'

1 Heel hoender,ontvries en skoongemaak
Knorr se Roast Chicken pakkies met baksakkie
Enige groente in groterige stukke bv. aartappels, patats, butternut ensomeer

Geur die hoender met die speserye en plaas in die baksakkie. Sit groente saam in. Knip gaatjiies in die sakkie. MOET GLAD NIE VLOEISTOF INGOOI NIE - nie in die sakkie of slow cooker nie.
Sit die Slow cooker op hoog en laat die hoender 6 ure daarin.
Dien op saam met rys of stampkoring
(Maak vooraf groot hoeveelhede rys en stampkoring en bere in porsie 
groottes in die vrieskas.)

Milk tart Springrolls



Milk Tart spring rolls
makes 40

Ingredients
1 tin condensed milk
3 tins water(use condense milk tin)
15 ml butter
2 sticks cinnamon
4 eggs, separated
125ml cornflour

Roomkaas yskastert



Resep by Joey Badenhorst Lotter gesien
 
Hierdie lyk nou na 'n vreeslike lekker yskastert Bietjie duur :( nie regig baie werk nie - al lyk dit so ... en EK BELOWE - die hoeveelheid kilojules in die tert sal jou NIE VET MAAK NIE :)
 
Rens Roomkaas yskastert
 
Roomvulsel
1 na 2 pakkies tennisbeskuitjies
2 koppies room
1 houertjie roomkaas , verkoel (dws direk uit die yskas)

Wednesday, 30 October 2013

Vrugtevlekke




Vrugtevlekke moet net met kookwater afgespoel word en dan moet die materiaal in die son drooggemaak word.

Om vrugtevlekke uit te haal. Sprei die stuk oor ‘n kom, gooi kookwater tweemaal daarop, en droog dit in die son. Moenie seep gebruik nie.

Pynappel




Rasper ‘n pynappel deur dit met skil en al in die lengte in kwarte te sny. Rasper so tot teen die skil.

Piesangs





·         Moet nooit te veel piesangs koop as jy weet jy gaan dit nie kan opeet nie of as jou familie nie te veel daarvan hou nie.

·         As jy piesangs koop kyk vir mooi egalige geel piesangs wat geen swart vlekke op het nie.

Pere





Om jou pere gouer ryp te maak – plaas hulle in ‘n plastieksak met ‘n appel in. Maak ‘n gaatjie in die bokant en laat staan op ‘n warm plek.


Druiwe





·         Om druiwe te skil - doop dit vir 2 minute in kookwater en dan in koue water.


Appels




Appels word makliker geskil indien dit vooraf ‘n paar minute lank in kookwater lê.

Gebakte appels sal nie plooi indien jy ‘n paar klein snytjies in die skil maak voor hulle oond toe gaan nie.

Fudge



Lourens de Lange
 Bestanddele:

1 (397 g) blik kondensmelk...
400 g suiker of 500 ml suiker
25 ml goue stroop
75 ml water
60 g botter
5 ml vanielje

ROOIWYN-EN-KERSIE-RYSKOEK




ROOIWYN-EN-KERSIE-RYSKOEK

JY BENODIG
150g strooisuiker, plus 1 eetlepel ekstra
100ml rooiwyn...
1 kaneelstokkie
1 liter melk
skil van ½ suurlemoen, fyngerasper
300g arborio-rys
2 blikkies ontpitte swartkersies, gedreineer

GARNAAL-EN-SALM-BALLETJIES




GARNAAL-EN-SALM-BALLETJIES

MAAK 26 BALLETJIES
JY BENODIG
200g gaar salm, gevlok...
200g gaar garnale, fyngekap
200g gaar patat, fyngemaak
1 eier, geklits
knippie rissiepoeier
½ teelepel swartpeper

BIEFSTUK MET PORTOBELLO-SAMPIOENE



BIEFSTUK MET PORTOBELLO-SAMPIOENE

JY BENODIG
800g biefstuf
seesout...
grofgemaalde swartpeper
5 eetlepels druiwepitolie
vars roketblare (klein handvol per persoon)
1 eetlepel olyfolie
8 groot portobello-sampioene, gesny
2 knoffelhuisies, fyngekap

How To Make A Striped Cake



How To Make A Striped Cake

Ingredients for the sponge 

For a mold of 20 cm
3 eggs
130 g sugar
100 g flour
30 g cocoa powder
1 pinch of salt Ingredients for the cookie dough: (I made ​​2 trays)

CRUSTY PARMESAN- HERB ZUCCHINI BITES



Aubrey Penderis
Het Sondag varses gekoop, so maak dit vanaand saam met Herderspastei.

CRUSTY PARMESAN- HERB ZUCCHINI BITES!!
 
Ingredients 4 medium, fresh zucchini, sliced in half
1/2 cup fresh Parmesan cheese, grated
1-2 tablespoons fresh rosemary & thyme, minced smidge of olive oil

Tuesday, 29 October 2013

Lime and Mint Foot Soak




Zelda Geldenhuys Griessel
Oulike geskenkidee:

Lime and Mint Foot Soak:

To make the foot soak, combine 2 cups of Epsom salts with 1/2 cup baking soda and zest of one lime in a large bowl, and add 3-4 drops of lime essential oil and 3-4 drops of peppermint essential oil. Stir with wooden spoon to mix thoroughly.

Tamatie-blatjang




Tamatie-blatjang

 Dit sal beslis byval by een en almal vind. Verál saam met braaivleis.

2,5 kg ryp tamaties
1 kg uie, geskil
2 groen soetrissies, ontpit
250 ml water

Bath Bomb Recipe




Cathrina le Roux
Bath Bomb Recipe

1 cup Ceara Pure Atlantic Sea Salt (Extra Small Grain)
1 1/4 cups Citric Acid
2 1/2 cups Sodium Bicarbonate (baking soda)...

Caramel milk tart




Susan Wassenaar

Caramel milk tart

250 g Tennis biscuits, finely crushed
200 g butter, melted...
1,5 litres milk
200 g sugar
3 eggs
100 g flour

CRANBERRY EN KLAPPER KOEKIES




Wilna Dorfling

CRANBERRY EN KLAPPER KOEKIES

250 gr gesmelte margarien ...

500g suiker
3 eiers
1 t vanilla geursel.
halwe t sout
1 koppie Cranberries gedroogde

Monday, 28 October 2013

Koeldrank kolwyntjies



Elna Van den Berg

Koeldrank kolwyntjies !!

Soda Pop (soft drink) Cupcakes: Makes 12* 340g Plain Vanilla cake mix* 1 Cup (250ml) Raspberry Soft Drink (or any flavor soda)Method: Preheat Oven to 180C Into a large bowl, pour the cake mix, then add the soda (soft drink).

German Pancakes




German Pancakes

6 eggs...
1/2 cup sugar
1 cup all purpose flour
1/2 teaspoon vanilla
1 cup milk
1/2 cup butter