Monday 11 November 2013

NUTELLA KAASKOEK




Susan Wassenaar
NUTELLA KAASKOEK
 
Bestandele:
1 houertjie roomkaas
125ml strooisuiker
1 bottel Nutella
1/4 teelepel vanilla
1 digestive beskuitjies of tennisbeskuitjies vir kors
 
Maak so:
 
In 'n groterig bak, meng roomkaas en suiker tot glad en lig. Meng die Nutella and vanilla extract tot daar geen strepe is nie. Gooi oor kors in standaard tertkbak. Sit in yskas vir te minste 4 ure voor opdiening.