Lourens de Lange
HOENDER - NOEDELKASSEROL
Pasta Resepte
500g elmboog macaroni
2 x 400g blikkies hoenderkasserol ...
1 x 400g blik hoenderoomsop (onverdun)
15ml kerriepoeier
20ml suurlemoensap
5ml suurlemoenskil, gerasper
500g bevrore broccoli, ontdooi en in stukkies gesny
200ml cheddar-kaas, gerasper.
Kook macaroni soos aangedui op verpakking. Dreineer en roer `n bietjie olie deur. Meng intussen geblikte hoenderkasserol, sop, kerriepoeier, suurlemoensap en skil en meng goed.
Voeg by noedels met broccoli en meng goed.
Skep in `n gesmeerde oondvaste kasserolbak en sprinkle kaas oor.
Bak by 180 C in `n voorverhitte oond vir 25 minute. Bedien met `n groen slaai.
Bedien 6-8.