Monday 11 November 2013

GRENADELLASMEER




Wilna Dorfling

GRENADELLASMEER
Heerlike vulsel vir doppies, laggkoek of tert. Dit is ook heerlik op skons, en in mooi flessies is dit ‘n pragtige geskenk.

Halveer 12 grenadellas en skep die vleis uit. Klits 3 eiers goed in die boonste deel van ‘n dubbel kstrol. Voeg die grenadellavleis, 200g wit suiker en 50g botter by. Roer die mengsel deurentyd oor stadige kokende water tot dik. Bottel die smeer warm en verseel dit wanneer koud.
Ek het dit warm gebottel