Lourens de Lange
GEURIGE BROCCOLI
Groente Resepte
25 ml botter of margarien ( 2 E ) ...
30 ml meelblom ( 2 E + 1 t )
2.5 ml sout ( 1/ 2 t )
250 ml warm melk ( 1 k )
250 ml Cheddarkaas, gerasper ( 1 k )
500 g gevriesde broccoli
1 medium tamatie, in skyfies gesny
METODE
Maak witsous met botter, meel, sout en melk. Roer kaas by.
Plaas broccoli met stingels na buitekant van bak. Bedek bak met kleefplastiek en kook op 100% krag vir 8 tot 10 minute of totdat gaar, maar nog bros is.
Gooi kaassous oor en versier met tamatieskyfies.
Kook op 70 % krag vir 3 tot 4 minute tot deurwarm.
Var broccoli kan ook gebruik word.