Monday, 14 October 2013
Rek 'n bottel sunlight liquid
Sharon Nel
Spaarvarkie het die raad gehad, ek deel graag:
Hier is n wenk wat regtig werk. neem een bottel sunlight liquid, deel dit in 2, gooi 2 teelepels sout by elke helfte en vul op met water. skud goed. dit word dan weer net so dik en skuim net so lekker soos voor dit verdun was..
Hulda de Witt - ek maak uit 1 bottel sunlight liquid 3 bottels, ek gebruik net 'n derde en vul net op met water, dis wel dunner maar het dieselfde effek. Hang seker af hoe hard jou water is