Monday 14 October 2013

Mielie en Chips tert

Nan Lottering

RESEP: 

Braai uie en bacon, gooi 1 Sweetcorn en 1 heelpit mielies by, 1 pak kaas en uie chips, fyn gemaak, 2 Poeierkaas pakkie, 1 bakkie room, meng en bak in oond, heerlik, teen 180 grade tot goudbruin.