Murgpampoentjie-tertjies
5ml (1t) olyfolie
2 repe spekvleis, gekap
1 medium ui, gekap
2 medium murgpampoentjies, gerasper
30ml (2e) koekmeelblom
3 ekstra-groot eiers, geklits
500ml (2k) gerasperde cheddarkaas
1. Braai uie in olie.
2. Rasper murgpampoentjie.
3. Gooi sout en peper na smaak.
4. Gooi koekmeel oor en roer goed.
5. Klits eiers en gooi bo-oor.
6. Bak vir 20 minute op 180°C.
(Kyk Net)