Wednesday 10 July 2013

RESTAURANT PRAWNS




 RESTAURANT PRAWNS
(Super maklik)
Prawns
1 eetlp Botter
1 eetlp Olyfolie
Knoffel na smaak
100 ml Suurlemoensap
Sweet Chillie Sous

Verhit olie en botter in pan en pak prawns in die pan.  Braai liggies to prawns pienk en gaar is. PASOP vir oorgaar maak.
Maak eers al die prawns gaar, gooi dan al die prawns saam in die pan en gooi die suurlemoensap en knoffel by.  Braai net todat die alles deur verhit het.  Gooi dan
Sweet Chillie Sous na smaak by en roer deur net todat die sous ook warm is.

Bedien die prawns op gegeurde rys met suurlemoenwiggies.