Tuesday 9 July 2013

Pizza sonder deeg




Stefaans Blaauw
Vat n miershoop sampioen, sny sy stingel af net onder die sambreel. sit hom onderstebo neer stingelkant boontoe. gooi suurlemoensap tussen die blaartjies in, bietjie "crushed garlic" en growwe swart peper. PAK HOM SOOS N PIZZA...met alles wat lekker is...bak hom in die oond tot die kaar bruin raak en ....daar het jy n pizza sonder n deeg kors.