Wednesday, 10 July 2013

Mielieslaai

Engela Diedericks

Mielieslaai: ek vat altyd sommer die blikkies pitmielies NIE sweetcorn jy kan gevriesde mielies ook gebruik maar dan is dit meer waterig. BESTANDELE: Pitmielies Kaas Kondensmelk Mayonaise METODE: 1) Sny kaas in klein blokkies 2) Meng mayonaise en kondensmelk 1 op 1 3) Meng nou al die bestandele en gooi bietjie pietersielie bo op vir garneering en plaas in yskas om koud te word DIS HEERLIK