KOEDOEPASTEI:
3kg koedoevleis in blokkiesgesny
200g varkspek in blokkies gesny 250 spekvleis gesnipper
10ml sout swartpeper na smaak
5 ml fyn koljander / koljanderblare ± handvol
6 heel naeltjies in klein ui gesteek
4 gekneusde knoffeltoontjies
2 groot uie gekap
15ml olie
25ml maroelajellie
400g skilferdeeg- uitgerol
MAAK DAN SO:
Geur vleis met geurmiddels.
Braai uie tot deurskynend. Voeg vleis by en kook vir 4uur.
Onthou om vleis aftreksel by te voeg.
Geur met maroelajellie.
Plaas in vleisskottel.
Sit bo-op vleis en bak by 220°C vir 10 minute.(Onthou om deeg te verf met geklitste eier.)
WENK:
Jy kan die ook in jou patboompan
maak, sit deksel op en kooltjies bo-op die deksel. Ongeveer 8 - 10 kooltjies.
Kan ook die oorgooi degie
gebruik ipv skilferkosdeeg.
Jy kan hom ook soos die
braai-pie maak in die toeknyprooster.