(6 porsies)
Jy benodig
- 1,5 liter groente-aftreksel
- 60 ml olyfolie
- 1 ui, fyngekap
- 1 kg baie ryp tamaties, gekap (met skil)
- 1 ciabatta-brood van sowat 30 cm, korsies verwyder en in stukke gebreek
- 3 knoffelhuisies, fyngekap
- sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Basiliekruid-en-parmesaan-kaaskorsiesHierdie broodjies is vinnig en baie maklik om te maak.
Jy benodig
- 50 ml olyfolie
- hand vol vars basiliekruid, fyngekap
- sout en varsgemaalde swartpeper
- ciabatta-broodkorsies
- sowat 50 g gerasperde parmesaan- of pecorinokaas
minute totdat kaas gesmelt is. Sit warm voor.