Tuesday 14 May 2013

HOES MEDISYNE

Lucille Herbst
Hier is vir julle 'n wonderlike tuisgemaakte hoesmedisyne vir die naderende winter - dit werk!
HOES MEDISYNE
500ml heuning
2 klein botteltjies borsdruppels
2 klein botteltjies paragoriese elixir
½ koppie brandewyn
½ koppie suurlemoensap (gekonsentreed in botteltjies te koop - nie vars sap nie)
Meng alles saam en maak warm in mikrogolf (moenie kook nie).
Laat afkoel, bottel en bêre op die rak.

Help vir daardie lastige hoes!