Friday 17 May 2013

Mara se Grootmaat Fudge

Mara Steenekamp Kruger

Ek het ook een wat ek gereeld maak. Om die waarheid te sê-dis al een wat ek maak en hy werk. 1 blik kondensmelk, 1kop melk, 6kop suiker, 1kop meel, 5oogr margarien bietjie sout, vanilla en 30 ml suurlemoensap. glo jy gaan 100blokkies glo jy gaan 100 blokkies kry. ek maak hom sommer dubbel in groot kastrol. nog nooit geflop.

Oorspronklik het ek die rsep gekry vir mikogolf:Meng alles saam. Op hoog kook 2 x 6min roer



Kook 2 x 10 min roer.

Voeg vanilla en roer tot loskom van kante van bak. Hierdie is dan net die resep eenkeer aan gemaak.

E

As ek hom dubbeld maak kook ek op gasstoof. Ek kan eerlik nie sê hoe lank nie. Het al geleer om die dikte te bepaal.

Die groot geheim is natuurlik om nadat dit gekook het om dit eers te laat staan en goed te klop.