Thursday 16 May 2013

Bettie se Groente en Vleissop





(Grootmaat Sop ongeveer 120 mense)
BESTANDDELE
30 liter kookwater
 14 pakkies dik groentesop
 14 pakkies skaapvleis en groente soppoeier
 8 blikke tamatie sousbone
 8 blikke tamatie en uie smoor
 2 kg gemengde vars of gevriesde groente

 3 pakke spaghetti
 2 kg maalvleis
 16 brode

METODE
Meng al die bestandele, behalwe die brood, en laat dit vir 'n uur prut.
Bedien met brood.