Wednesday 3 April 2013

Plant pasmaats vir die groentetuin

“Companion planting”:  Plant die volgende saam om goeie groei te verseker.

• Asparagus en tamaties
• Boontjies, skorsies en mielies (Die drie susters van die groentetuin.  Lees meer op ons blog www.inenomdiehuis.blogspot.com oor die drie susters.)
  • Wortels, boontjies en uie
• Beet, uie en blaarslaai of kool
• Aartappels, ertjies en mielies
• Tamatie en pietersielie (Pragtige kombinasie van kleur en tekstuur saam)
• En vir die kruie liefhebbers Mint, roosmaryn en tiemie