Thursday 18 April 2013

Mrs Ball's chutney

Elmarie de Bruyn
 
Mrs Ball's chutney
 
612g droe perskes,238g gedroogde appelkose, 3 liter bruin druiwe asyn, 2.5kg suiker, 500 g uie, 120g sout, 75g cayenne peper.
 
Om die bladjang sterk "hot" te maak voeg 75g gemaalde brandrissie by . Om perske baldjang te maal los appelkose en gebruik 850g perskes.
 
Spoel vrugte goed af en week oornag in asyn. kook vrugte in asyn en dreineer. maal in klein stukkies in meul of snipper fy. gooi vrugte suiker (opgelos in bietjie asyn) en uie (gemaal) by en kook in groot pot in die asyn die hoeveelheid asyn hang af van die vastigheid. dit moet nie te loperig wees. voeg kruie by en kook so 2 tot 2 en half uur. roer nou en dan om te voorkom dat dit vasbrand met houtsepel. goweie in gesteriliseerde bottels kan vir jare so gebere word indien oopgemaak kan boteel to 6 maande in yskas hou