Tuesday 12 March 2013

Tuinhoed hergebruik as plantbak

Ons het al heelwat op die FB blad gesels oor ou tuin skoene of sommer enige skoen wat jy weer kan gebruik om plantjies in te plant in jou tuin.  Dit maak nogal 'n oulike fokuspunt, maar kyk net hier is tot 'n ou hoed gebruik as plant houer.  Regtig oulike idee en beslis iets wat jou gaste gaan laat praat.  (foto Floralinq)