Thursday 14 March 2013

Oulike kindervriendelike tuinmuurtjie

Hierdie oulike fototjie loop ek vandag op die internet raak en ek wou dit net graag met julle deel om rede ek dink dit is 'n pragtige idee vir 'n kleuterskool of kinder speel area.  Regtig oulik en baie kreatief.  (Foto interiordesignfiles)